Contributor(s):Author: Hermann Giliomee Internasionaal-bekende historikus prof.
Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in 'n hoogs leesbare narratief.
Hy verken verskeie omstrede kwessies - die redes vir hul opgee van mag, pogings om saam met ander minderhede te veg vir die Grondwet, en hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.
Contributor(s) | Authorhermann |
---|