Human & Rosseau Onsigbaar, paperback/deon meyer
Human & Rosseau

Human & Rosseau Onsigbaar, paperback/deon meyer

Vezi magazinul Elefant
  • O stea, bazat pe 1 voturi

Description Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.

Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo n 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld.

En s begin 'n koorsagtige tog deur 'n w reld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings .

en moord.

  • 160.99 Lei
  • Pret vechi: 164.99 Lei
    Discount -3%
Cu cate stelute ai vota acest produs?

Magazine carte straina

Clientii au cumparat si

Categorii Human & Rosseau

Branduri fiction & related items

Human & Rosseau Onsigbaar, paperback/deon meyer

Human & Rosseau Onsigbaar, paperback/deon meyer

160.99 Lei